Steve Kramer (akteur)

Steve Kramer
Geboorte 24 Desember 1950 (1950-12-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Kramer (gebore 24 Desember 1950) is 'n Amerikaanse stemakteur, akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Airplane! (1980), Akira (1988), End of Days (1999), en The Day the Earth Stood Still (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne